CommunityTop Stories

Anglo Platinum lewer gedoneerde toerusting af

07-Autism Anglo

Die Spitskop Special Needs School het die afgelope week sy deure geopen. Hiermee word ‘n groot leemte gevul deur onderrig ook aan die kinders te bring vir wie die hoofstroomskole nie voorsiening maak nie.