‘n Geskenkie vir Ouma

06-Ouma Pelser

Die SAVF Thabazimbi het ‘n geskenkie aan Ouma Maggie Pelser ter viering van haar 87ste verjaardag oorhandig. By haar op die foto is Pieter van der Merwe (vrywilliger).