LS Vanwykskraal atletiek
Atlete van Laerskool Van Wykskraal wat tydens die Kringbyeenkoms, wat op 1 Februarie 2013 by Laerskool Thabazimbi aangebied is, rekords opgestel of geëwenaar het is op die foto Christelle Brink (links) gewigstoot dogters o/13 met ‘n nuwe rekord van 9.4m en Ankebe Els wat die hoogspring rekord vir dogters o/10 geëwenaar het.