L/S Thaba Atletiekwenners

06-Atletiekwenners

Die atlete wat presteer het met eersteplekke tydens die Kringbyeenkoms op Vrydag 1 Februarie is, agter vlnr: Kayla van der Merwe, Dané Koen, Tshiimiswa Nemavhola, Zander vd Berg, Megan Hearn en Miné Lategan. Middel vlnr:  Ernest July, Morné Pistorius, Jani du Plessis, Mienke Engelbrecht, Henko van der Linde, Derick Joubert, Kelebogile Mothlabi en Tristan Brits. Voor vlnr:  Joshua de Beer, Marilise Visser, Michelle Kruger, Mariska Coetzee, Devon Steenkamp en Tommie Swanepoel.