Community Kreatiewe kleuters by Koedoeskop February 15, 2013 kwevoel Laerskool Koedoeskop se Kleuter-klas van 2013 is die jaar gereed vir aksie saam met hulle juffrou Gussie Jacobs. Die klaskamer vloei reeds vol kreatiwiteit. Related