Graad O’e leer skaak

06-LS Koedoeskop Gr 0

Laerskool Koedoeskop se graad nulle van 2013, saam met hulle is juffrou, Monica Steenekamp asook haar assistent, Lizette Cohen. Die graad nulle is alreeds volstoom besig met ‘n skaakles. Skaak word ook nou geïntegreer by Laerskool Koedoeskop as deel van die kurrikulum.