Huweliksklokke

05-Troue Prinsloo egpaar

Ajay en Nadia Prinsloo is op 8 Desember 2012 uit die NG Kerk Northam in die huwelik bevestig. Ajay is die seun van Adam en Lea Prinsloo en Nadia is die dogter van Abie en Hester Otto. Die egpaar vestig hul in Amandelbult. Foto: Northam Toyota Tuine deur Celia Oosthuizen.