Huweliksklokke

05-Troue Fourie egpaar 2

Quintin en Belinda Fourie is op 7 Desember 2012 te Heidelberg in die huwelik bevestig. Quintin is die seun van Anton en Andrea de Montille van Germiston en Belinda, voorheen woonagtig te Thabazimbi, is die dogter van Ralie Bothma van Laingsburg. Die egpaar vestig hulle in Heidelberg.