Community

TBZ Krisis Beheer Sentrum tot voordeel van gemeenskap

04-Crisis on call

Die span van Thabazimbi Krisis Beheer Sentrum het op Woensdag en Donderdag voorleggings gehou by die Kumba Bioskoolsaal ter inligting vir die stigting van hierdie Sentrum. Myne, mynkontrakteurs, besigheidslui, natuurbewaring en plaaslike inwoners is genooi om die voorleggings by te woon om uit te vind hoe dié sentrum hulle en hul gesinne kan bevoordeel. Op die foto is: voor vlnr: Jenny Millar en Hendrick Balogi. Agter vlnr: Willie Cronje, Hendrik Botha (WhoRU), Henk Havenga, Jaco Havenga en Robert Groenewald.