Rekords spat tydens Interhuis

04-Ls TBZ Franco Haffman

Franco Hoffman van Laerskool Thabazimbi in aksie tydens die Interhuis Atletiekdag op Donderdag 17 Januarie. Alhoewel Franco nie die rekord van 1.43m tydens die O/12 Hoogspring item verbreek het nie, het hy steeds ‘n volle 1.3m hoog gespring.