LS Hoofleiers

04-Ls TBZ hoofleiers

Laerskool Thabazimbi het met die begin van die nuwe jaar hulle hoofleiers aangekondig, agter vlnr: Victor  Potgieter, Pieter Welgemoed en Giniel Kock. Voor vlnr: Nika Bester, Irene Marais en Anke Marie Wentzel.