Huweliksklokke

03-Du Plessis egpaar

Gert en Belinda du Plessis is op 3 November 2012 uit die AP Kerk Thabazimbi in die huwelik bevestig. Gert is die seun van Theo en Anneke du Plessis en Belinda is die dogter van Banie en Tossie Swanepoel. Die egpaar vestig hul in Thabazimbi. Fotograaf: Antonie Lotter.