Goue jare vir Ouma Maggie

04-Ouma

Ouma Maggie Pelser se kinders en kleinkinders wens haar ‘n hartlike geluk met haar 87ste verjaarsdag wat op 11 Januarie was. Hul wens aan haar is dat hierdie jaar vol vreugde en geluk sal wees en dat sy vir baie jare vir hulle gespaar sal bly. Sy is tans in die Tambotie Versorgingseenheid.