Bosveld Akademie se top presteerders

04-Bosveld akad top 2

Bosveld Akademie Privaatskool het hulle Top Akademiese presteerders van 2012 aangewys, vlnr: Anica Goosen (83,6%), Juandre Barnard (84.8%), Erik Snyman (77,3%), Ockert Goosen (81,7%), Marisna Fröhlich (91%), Gerda Goosen (89%) en Dewald van Rhyn (75,6%).