Bosveld Akademie presteer tydens matriekeksame
THABAZIMBI – BCVO het vir 2012 Umalusi se eksamen geskryf en het ‘n 97% slaagpersentasie getoon teenoor die staat wat 70% behaal het.
Die 2012 BCVO-matriekleerlinge het 97 onderskeidings ingeoes. Vir Lewensoriëntering was daar 24 onderskeidings, 13 vir Wiskunde Geletterdheid, 10 elk vir Afrikaans en Rekeningkunde en sewe vir Wiskunde.
Elmarie Jansen van Vuuren, is aangewys as Bosveld Akademie se Dux-leerling. Sy behaal twee onderskeidings in die matriekeksamen.