133 vir Bosveld Akademie

04-Bosveld akad nuwe leerlinge

Bosveld Akademie het met die aanvang van die nuwe skooljaar ‘n totaal van 37 nuwe inskrywings ontvang. In totaal is daar ‘n stewige 133 leerlinge in dié privaatskool. Op die foto is al die nuwe leerlinge vir 2013.