Huweliksklokke

Camla Nagel, dogter van Riaan en Andrea Nagel van Thabazimbi en Jacques Bronkhorst, seun van Illsa en Kosie Bronkhorst van Kempton Park is op 24 November deur Ds Etienne Fourie van Kempton Park Hervormde Gemeente by Motsomi Lodge in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig hulle in Thabazimbi. Fotograaf: Laura Jane.