Geen pap wiel vir dame

DA-raadslid Derrick Daniels laat nie toe dat dames sukkel met ‘n pap motorband nie. Hy spring in en help. Hy word bygestaan deur Willie Hefer.

 

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.