Community Besoek vanaf Premier-kantoor January 17, 2013 kwevoel Mnr Colin Campbell, Hoof van HFM, het met die aanvang van die nuwe skooljaar ‘n besoek van Mnr MJ Mphela van die Limpopo Premier van Onderwys se kantoor ontvang. Mnr Mphela doen besoeke aan skole oor monitering, evaluering en prestasie van skole. Related