Feesseisoen versierings verlig buurt

Die feestelik-versierde huis in Vierdelaan se kersliggies brand reeds sedert November en plaas alle verbygangers sowel as bure in ‘n feesseisoen bui.