Aviela Alieza nagmaal

THABAZIMBI – Die NG Kerk het op Woensdag 5 Desember hul Aviela Alieza nagmaal gevier. Na die tyd is die bejaardes se ete met groot welslae aangebied.

Lnr: Het, Leynette en Giel van den Berg.