LS Koedoeskop 2013 Leiers

 

Laerskool Koedoeskop se Leiers vir 2013 is, agter vlnr: Hanré Odendaal (Hoofmeisie), Elsabé du Toit, Anzell Lombard, Eduan Vorster (Hoofseun) en Walter de Bruyn. Voor vlnr: Linmirie Ras, Veruschka Pretorius en Elandré de Jager.