KFC se R10 000 wenner
Allan Jordaan van Thabazimbi was die gelukkige wenner van KFC se R10 000 kontant prys. Sowat ‘n maand gelede het KFC ‘n kompetisie geloods wat die publiek hulle betaalstrokies in die kompetisie houer moes gooi. Elke week is ‘n wenner getrek wat ‘n KFC gelukspakkie gewen het. Saam met Allan op die foto is Sarah (toesighouer KFC) en KFC werk span.