SmartBrain Kidz hou gradeplegtigheid

Jana Coetzee (5) van SmartBrain Kidz se Miertjieklas het op Maandagaand 19 November SmartBrain se gradeplegtigheid bygewoon. Jana is een van die leerlinge wat volgende jaar haar skoolloopbaan as Gr R-leerling by Laerskool Thabazimbi betree. Foto: Hestia Coetzee. Sien ‘n volgende uitgawe van Kwêvoël vir meer gradeplegtigheid-foto’s.