Nuwe spogbakkie vir WES

WESenterprises se bemarkers spog met ‘n splinternuwe bakkie, spesiaal getooi vir maksimale sigbaarheid. Op die foto by die spogbakkie is Diane Saunders wat die Obaro’s in die area bedien saam met Alida Jordaan van WESenterprises.