
TOPS in samewerking met Vawter drankie het ‘n kompetisie geloods wat vanaf Oktober tot 12 November gestrek het. Kliënte moes ‘n 6-pak vawter koop en hulle betaalstrokie in die kompetisiehouer plaas. Die wenner was Rina Wilbers van Thabazimbi, saam haar op die foto is Bianca bestuurder van Tops.
Related