
Ten spyte van die onplesierige wind, het WESenterprises weer die droë kele van die gholfspelers by die NG Kerk Gholfdag op Saterdag 3 November nat gehou. Op die foto is Charlie Penzhorn, JJ, Chapies en Esme Behrens wat ‘n drink dingetjie by WES se oasis, WESenterprises geniet.
Related