Business WES by veiling November 19, 2012 kwevoel Justin Piha en Tommie Pretorius by die WES stalletjie by ‘n veiling op Vrydag 2 November in Northam waarvan WESenterprises as een van die borge opgetree het. Related