Maak elke dag ‘n renosterdag

Die eienaars van hierdie drie voertuie het hul steun vir renoster bewaring getoon deur ‘n “rhinose” aan te skaf teen R30 by die deelnemende handelaar. R22.50 gaan direk aan die bewaring van die renoster-spesie. Ongeveer een renoster word elke sestien uur in SA doodgemaak vir hul horing. Besoek hul webwerf www.rhinoseday.com vir meer inligting.