Community

Huweliksklokke

Corné en Mariaan Rademan is op 29 September 2012 in die Hervormde Kerk Thabazimbi in die huwelik bevestig. Ds Pedri van Rooyen het die diens waargeneem. Die egpaar vestig hulle in Thabazimbi.