Business

Econo Funerals bied professionele diens

Promosie Artikel

 

THABAZIMBI – Begrafniskostes  kan so ‘n groot bekommernis wees met die afsterwe van ‘n geliefde, daarom bied Econo Funerals ‘n bekostigbare, tog professionele diens aan die gemeenskap.

Econo Funerals is geleë in die Industriële gebied, Platina Straat, 6. Die besigheid se hoofkantoor is geleë in Rustenburg vir meer as 15 jaar en die Thabazimbi-kantoor spog nou reeds met sy derde bestaansjaar.

Econo Funerals se personeel het ‘n passie vir mense van enige kultuur en ras. Econo Funerals is ook 24 uur per dag beskikbaar as die gemeenskap hul dalk sou wou kontak.

Die begrafnisonderneming het ook hul eie begrafnispolisse tot die gemeenskap se beskikking, ongeag u ouderdom of verhouding-status.

Kontak hulle gerus op die volgende nommers: Econo Funerals 014 777 1690, Marietha 082 445 5639, Marietjie 076 487 8341 of Solly 083 257 7514.

Die vriendelike en behulpsame personeel van Econo Funerals, voor vlnr: Marietha en Flora. Agter vlnr: Marietjie, Eddie, Mike, Liesbet, Solly, Ben en Monique.