WES weereens onder Top 10

WESenterprises is weereens verkies as een van Obaro se Top 10 verskaffers. Op die foto is Richard Willats, Besturende Direkteur en eienaar van WESenterprises saam met Diane Saunders, Bemarker by die Obaro’s in die omgewing, wat die sertifikaat by Obaro in ontvangs geneem het.