PnP wasmasjien wenner

Pick n Pay het op Woensdag 24 Oktober die prys van die Sta-Soft kompetisie oorhandig. Die gelukkig trekking wenner was Santie Pelser van Thabazimbi. Sy stap weg met ‘n splinternuwe Defy Front Loader automatiese wasmasjien. Saam met haar op die foto is Cathrine Barnard (voorwinkel kontrolleerder).