Huweliksklokke

Jean-Pierre Enslin, oudste seun van Pastoor Stephen en Ronel Enslin van Thabazimbi en Mitelene Moolman, dogter van Nestedt en Ilse Moolman van Pretoria is onlangs in Pretoria in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig in Auckland, New Zealand.