Boekwurms by Dwaalboom

Laerskool Dwaalboom het verlede week ‘n Boekweek gehou en het op Vrydag 26 Oktober die tema afgesluit met ‘n optooi-dag wat die leerlinge die kans gegee het om soos enige karakter uit hul gunsteling boek aan te trek.