Community

Oupa en Ouma sit op die stoep

Te midde van die landwye stakings, wys die bejaardes van Huis Immergroen dat selfs hoë ouderdom hulle nie sal keer om ‘n produktiewe lewe te lei nie. Hulle hou hulself besig met boeklees, brei- en hekelwerk en geniet die somerson en die rustige atmosfeer by Huis Immergroen.