Community

LS Kaskarwenners oppad na Sun City

Die leerlinge wat die meeste geld ingesamel het tydens die Laerskool se Kaskardag word deur die skool geborg om in Oktober ‘n dag by Valley of the Waves deur te bring om hulle te bedank vir hul groot poging. Op die foto is agter vlnr: Janco Blignaut (R980), Anthony Opperman(R700), Dewald Olivier (R470) en Stiaan Joubert (R500). Middel vlnr: Amy-Leigh Pretorius (R 1 100), Joané Smith (R900) en McKyla Low (R500). Voor vlnr: Ofentse Rakoo (R431), Michayla Els (R570) en Izandri Joubert(R700). Afwesig: Megan Brits (R530) en Sheldon Senekal (R500).