Krieketspelers in Waterbergstreekspan

TZANEEN – Twee krieketspelers van Laerskool Thabazimbi, Gareth Meyer en Franco Potgieter het op 27-29 September aan ‘n Krieket Streektoernooi deelgeneem.

Hierdie span is as die wenners van die Toernooi aangewys. Die skool wens die krieketspelers geluk met die besonderse prestasie.

Die twee krieketspelers wat in die Waterbergstreekspan opgeneem is vlnr: Gareth Meyer en Franco Potgieter.