HFM Kerkdiens

HFM se Matrieks het tydens hul laaste skooldag op Donderdag 18 Oktober, ook hul tradisionele gesamentlike kerkdiens bygewoon. Hierdie jaar was die diens by die Gereformeerde Kerk, Thabazimbi gehou.