HFM Gholf presteer

 

JM Erasmus is gekies vir die Limpopo Gholfspan 2012. JM het deelgeneem aan die Interprovinsiale toernooi te Coro-Creek waar hy as ambassadeur vir sy skool en provinsie opgetree het vanaf 3-5 Oktober 2012. Saam met hom of die foto is gholf afrigter J vd Berg.