BUCO se Weber-wenner

Die wenner van die gelukkige trekking wat tydens BUCO se amptelike opening plaasgevind het, is mnr Peet Meyer. Hy het die Weber weer aan sy seun geskenk. By hulle is Johan de Beer, takbestuurder van BUCO.