Krieketspeler by SA’s

Erik Snyman, ‘n leerling van Bosveld Akademie Privaatskool, is tydens die SA Krieketkampioenskap gekies vir die Nasionale Krieketspan. Die skool wens hom geluk met die besonderse prestasie.