Kleuters by Leeupark

 

Barney Kleuterskool het op Donderdag 20 September 2012 die brullende leeus van Marakele Predator Park besoek. Die kleinspan het die kennismaking met die diere sowel as die speelpark terdeë geniet.