Kaskar-pret by Laerskool

Laerskool Thabazimbi het op Donderdag 27 September hul jaarlikse Kaskar-dag aangebied. Die Gr 7-klasse wat aan die optog deelgeneem het, het “Footloose”, “Gumboot dansers”, “Lollipop” en “Mimes” as temas uitgebeeld.