Business

Top T Voer vir Top Diere

Promosie Artikel

THABAZIMBI – Top T Voer is ‘n Epol en Wuma agent in Thabazimbi en Bosvelddistrik.

Top T Voer is deur die eienaars, Jan en Ernst Trichardt, by die Thabazimbi Skouterrein in 2010 begin, en twee jaar later hulle steeds op dieselfde perseel. Hulle word beskou as ‘n groot en baie suksesvolle veevoer verskaffer en bedien al die grootwildtelers van Warmbad, Brits, Koedoeskop, Dwaalboom, Thabazimbi, Rooibokkraal, Steenbokpan, Vaalwater, Ellisras en nog meer.

Hulle bedank graag hul kliënte vir hul getroue ondersteuning die afgelope twee jaar. Hulle wens twee van kliënte, Thabazimbi Wildlife Services en Thaba Tholo alle voorspoed met hulle veilings wat voorlê in September 2012, diere in puik kondisie verkoop soveel makliker.

Top T Voer spog dus met buffels wat verkoop is vir R9.2 miljoen en R18 miljoen, Swartwitpense met rekordpryse en baie ander wild en wat Epol geëet het wat by Top T Voer gekoop is.

Indien u enige voerverwante inligting benodig, of net wil inligting uitruil kom sien hulle gerus by die skouterrein. E-pos ertetrichardt@gmail.com of skakel 084 888 0374.