Sport

Artistiese gimnastiek

LOUIS TRICHARDT – Vier gimnastiek-lede van Thabazimbi het op 7 en 8 September aan ‘n Artistiese gimnastiek kompetisie meegeding.

Franco Hoffman behaal ‘n goue medalje, Allouise Oosthuizen behaal ‘n silwer medalje (Vlak 1), Esias Lamprecht behaal ‘n brons medalje (Vlak 3) en Quinelle Blaauw verwerf ‘n silwer medalje (Vlak 2). Al vier kwalifiseer vir Limpopo Kleure.

Die gimnastiek-lede van Laerskool Thabazimbi het puik presteer, agter vlnr: Esias Lamprecht en Franco Hoffman. Voor vlnr: Quinelle Blaauw en Allouise Oosthuizen.