Blommetjies vir Barney

Barney Kleuterskool het op Vrydag 3 September 2012 Lentedag gevier.  Al die maatjies het ‘n blommetjie gebring wat in die kleuterskool tuin geplant is. Nou lyk hul skool kleurvol en gereed vir die somer.