Gestremde parkering slegs vir gestremdes?

Die bestuurder van die gemerkte Departement van Gesondheid en Sosiale ontwikkeling-voertuig was net te bly vir die groot, oop parkering by die ingang van die kettingwinkel. Die sekuriteitswag gesels land en sand met die bestuurder van die voertuig, onbewus van die flater wat begaan is…