STTU se Skou hondevertoning lok skare

THABAZIMBI – Die STTU (Specialised Tactical Tracking Unit) het tydens die Landbou- en Nywerheidskou ‘n groot skare gelok met hul opgeleide hondevertoning op Vrydag- en Saterdagmiddag.

Vir meer inligting rakende STTU, kontak Pottie by 0838249400 of AO Jaco Havenga by 0833609698 of om die span te befonds, kontak Rudi Janse van Vuuren by 082 445 0965.

STTU demonstreer hoe een van hul opgeleide honde ‘n vermeende voertuigkaper uit die voertuig haal.