Matrieks stof Res uit

THABAZIMBI – HFM het hul jaarlikse Matrieks vs Res wintersport toernooi op Woensdag 8 Augustus aangebied.

Die uitslae is: Sokker – Matrieks wen 2-1, Netbal – Res wen 24-22, Hokkie – Matrieks wen 2-1 en Rugby – Matrieks wen 69-15.

Die Matrieks Rugbywenspan.